Johannes 1:1-14
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Steek die Christus-kers aan
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
He came to his own people, but they didn't want Him. But whoever did want him, who believed He was who He claimed and would do what He said, He made to be their true selves, their child-of-God selves.
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Johannes 1 Dis Kersfees!
Luister na mekaar God maak ons n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Die Kers
The Word became flesh and blood, and moved into the neighborhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, Generous inside and out, true from start to finish.
Dit gaan oor ons verhouding met Jesus
I would rather be ashes than dust. I would rather that my spark should bum out in a brilliant blaze than it be stifled by dry rot. I would rather be a superb meteor, every atom of me in magnificent glow, than a sleepy and permanent planet. A proper function of a [person] is to live, not to exist. I shall not waste my days in trying to prolong them; I shall use my time. It is beter to burn out than fade away.
Is jy n brandstigter?
God loves us so much that He keeps pouring love into our lives until it overflows. We will find great joy in giving love to others
Jou en my lewens- bepalende moment is inderdaad dat ons met Jesus gaan!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week : Heb 1:1-4 (5-12)